NOORDELIKE SINODE
REISEISVORM
Hierdie vorm help jou om 'n reiskostevergoeding aan te vra vir 'n vergadering van die Noordelike Sinode. Volg asseblief die eenvoudige stappe om jou kostes in te dien.
VERTEENWOORDIGING
Watter Ring verteenwoordig jy?
TOEPASLIKE TARIEWE
Verteenwoordigers wat vaste reistoelae ontvang kan teen 'n tarief van R3.00/km eis. Ander verteenwoordigers eis teen R4.00/km.
Alle berekeninge is voorlopige aanduidings en onderhewig aan finale goedkeuring.
BRONDOKUMENTE
Jy is welkom om enige bewyse van addisionele uitgawe hier op te laai indien van toepassing:
VERDERE INLIGTING BENODIG
Volgens die inligting verskaf blyk dit asof die eis nie aan die kriteria vir uitbetaling voldoen nie.
PERSOONLIK INFORMASIE
Stel jou kommunikasie voorkeure
Ons beveel aan dat e-posse altyd gekies word. Dit is mees geskik vir formele en langer kommunikasie. WhatsApp is meer geskik vir vinnige kennisname en brokkies inligting.
Ek gee hiermee toestemming dat die Noordelike Sinode my informasie mag stoor en my kontak. Jy kan enige tyd met STOP terug reageer.