NOORDELIKE SINODE
Pensioenfonds Navrae
Hoe kan ons jou ondersteun
Stel jou kommunikasie voorkeure
Ons beveel aan dat e-posse altyd gekies word. Dit is mees geskik vir formele en langer kommunikasie. WhatsApp is uiters geskik vir vinnige kennisname en brokkies inligting. Moet nie op enige uitmis nie.
NOTA:
Jou e-posdiensverskaffer probeer soms om strooipos (spam) vir jou uit te sif en plaas dit direk in "Junk Folder" voordat jy dit sien. As jy nie e-posse van NG Noordelike Sinode ontvang soos verwag nie, kan jy hierdie e-posadresse op jou "veilige lys" (safelisting) sit om seker te maak hulle kom deur:
📩kantoor@noordsin.co.za
Om 'n e-posadres op jou veilige lys te sit, beteken dat jy vir jou e-posdiens sê dat e-posse van NG Noordelike Sinode nie strooipos of gemorspos is nie.