Jy word uitgenooi om jou kontak informasie op te dateer en jou kommunikasie voorkeure te stel. Dis vinnig en maklik om te verseker dat jy nie uitgelaat word nie!


Wat jou jou titel?


Jou betrokkenheid


Die konstante instandhouding van die volgende informasie in krities om kommunikasie aan lede effektief en doelgerig te verseker.

Kies uit een van die aanstellings
Selekteer die naam van jou gemeente
Selekteer al die toepaslike opsies
In watter ring val jou gemeente

Stel jou voorkeure


Ons beveel aan dat e-posse altyd gekies word. Dit is mees geskik vir formele en langer kommunikasie. WhatsApp is uiters geskik vir vinnige kennisname en brokkies inligting. Moet nie op enige uitmis nie.

Jy kan toestemming verleen op slegs een of op beide opsies. E-pos is mees geskik vir langer kommunikasies en WhatsApp as addisionele kanaal.


Opsioneel maar altyd welkom en lekker om te verneem


NOTA:
Jou e-posdiensverskaffer probeer soms om strooipos (spam) vir jou uit te sif en plaas dit direk in "Junk Folder" voordat jy dit sien. As jy nie e-posse van NG Noordelike Sinode ontvang soos verwag nie, kan jy hierdie e-posadresse op jou "veilige lys" (safelisting) sit om seker te maak hulle kom deur:

📩kantoor@noordsin.co.za

Om 'n e-posadres op jou veilige lys te sit, beteken dat jy vir jou e-posdiens sê dat e-posse van NG Noordelike Sinode nie strooipos of gemorspos is nie.